Ten slotte
Van tegnologie gepraat, ek gebruik nou daagliks die oulike Afrikaanse Bybels app van die Bybelgenootskap. Dit bevat die '53, '83 en 2020 vertaling, en ook ander. Dit lyk my die skakel is hierdie een - of soek dit in die App Store of Play Store. Beste wense!
Die Here is bo jou en om jou, vriend, as jou Vader en Skepper,
die Here is by jou, "God-met-ons", as Jesus Christus,
die Here is in Jou, jou Lig en Leidsman, die troue Heilige Gees.
Jimi en Maryke
|